Die polisie ondersoek ‘n vermeende brandstigtingsaanval op ‘n moskee in die Arabiese dorpie Al-Dahi in die noorde van Israel.